Hoërskool Dr Malan
Webwerf Skakels
| ONS is REG vir 2012
SKOOLGELDE en BRUIKHUUR VAN HANDBOEKE 2012 Vir enige navrae kontak gerus Mev. Loots Skoolgeld enkel leerling: R 5250.00 Bruikhuur R 750.00 TOTAAL: R 6000.00 per jaar Skoolgeld gesin: R 7700.00 Bruikhuur R 1500.00 TOTAAL: R 9200.00 per jaar Ouers wat volle bedrag voor einde Februarie verheffen, ontvang 10% korting op die skoolgeld. Boekpakkette sal beskikbaar wees teen billike pryse vir die leerders by die snoepie.
KLEREWINKEL "DOKKELS" Dokkels het verskuif na SEDGARS in Vereeniging. Alle klere kan daar aangekoop word.
HUIDIGE BUSROETES
1. ROTHDENE / KOOKRUS-ROETE Hierdie roete is R10,00 per dag (Enkel of Retoer)
OKERT BOTHA 076 0703 033 / 072 449 9163
Hierdie roete het die volgende stoppe en vertrek 6:00vm vanaf Hoërskool Dr. Malan 1. Vierrigting stop na Royal Foods 2. Ou Rothdene poskantoor 3. Shell vulstasie 4. Sonskynkafee in Rothdene (Middag) 5. Stopstraat by Laerskool Republiek 6.
7.
NB: Oggendoptelpunt: Vertrek vanaf Hoërskool Dr. Malan 06:00 na Laerskool Republiek en vertrek 6:20 vanaf hierdie punt.
2. RIVERSDALE / NELSONIA / BOLTONWOLD- ROETE Hierdie roete is R13,00 per dag (Enkel of Retoer)
ANNEMIE VERSTER 016 362 0610
Hierdie roete het die volgende stoppe: 1. Jan Neethlingstraat – Laerskool Voorwaarts 2. Hoek van Limpopo straat 3. Groen Denne 4. Veld en Vlei 5. Hoek van Panstraat
PRYSE KAN VOLGENDE JAAR AANGEPAS WORD.
|