JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 0 = ?
 
Bookmark and Share
Akademie

~~~~~  ~~~~~   ~~~~~   ~~~~~   ~~~~~

NUUT IN DOKKIELAND

~ OP ONS TERREIN ~

 

WERKSWINKELS EN OPLEIDING

ELEKTRIES

MEGANIES

KETELMAKER

INSTRUMENTAAL

 

In samewerking met

SAMANCOR ( METALLOYS )

 

Hulle gee die opleiding, jy kry die werk!!

(Ook vir buite-mense en volwasse opleiding)

~~~~~  ~~~~~   ~~~~~   ~~~~~   ~~~~~ 

 

LANDSWYE BIO- SCIENCE – OLIMPIADE

 

Carel Engelbrecht en Adriaan Cilliers ontvang elk ‘n brons sertifikaat.

 

 

AKADEMIE

 

2009   - Reinette van Jaarsveld       -           8 onderskeidings

            - Jaco van der Merwe           -           7 onderskeidings

            - Charné Koekemoer            -           6 onderskeidings

            - Eben le Roux                       -           6 onderskeidings

            - Lerato Michelle Mokone    -           6 onderskeidings

            - Hettie Fowlds                      -           5 onderskeidings

            6 leerders het elk ook 4 onderskeidings

 

            100 % slaagsyfer

            (2 leerders met onvolledige uitslae, slaag ook)

 

~~~ ~~~ ~~~ ~~~ ~~~ ~~~ ~~~ ~~~ ~~~  ~~~ ~~~

VAKKE WAT ONS BY ONS SKOOL AANBIED:

 

Gr 10,11 & 12

 

VERPLIGTEND

 

Afrikaans Huistaal

Engels 1ste Addisionele Taal

Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid

Lewensoriëntering

 

KEUSEVAKKE (Kies 3)

 

Gasvryheidstudies

Toerisme

Rekeningkunde

Inligtingstegnologie (IT)

Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Meganiese Tegnologie

Geografie

Lewenswetenskappe

Fisiese Wetenskappe

Ingenieursgrafika en ontwerp

 

 

Gr 8 & 9

 

EKSAMENVAKKE

 

Spesifieke leerareas soos bepaal deur die NKV se Uitkoms Gebaseerde Onderrig

TGK – Afrikaans& Engels

Wiskunde

Natuurwetenskap

Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Sosiale Wetenskap

Tegnologie

Lewensoriëntering

Kuns en Kultuur

 

NIE – EKSAMENVAKKE

Godsdiensperiode