ONS is REG vir 2010




LEERDERPRESTASIES

Baie geluk aan die ouers van ons VLR-Lede wat verkies is. 'n Besondere woord van geluk teenoor die ouers wie se kinders verkies is op die bestuur van die VLR.

 

 

PRESIDENT - MC KRUGER

 

VISE-PRESIDENT - YOLANDI LE ROUX

 

SEKRETARIS - JANA MACPHERSON

 

TESOURIER - MARQIA VAN DER WALT

 

VISE-SEKRETARIS / SPORT - ALIZA GREYLING

 

ADDISIONELE LID / SPORT - DEON KOEN

 

 

AKADEMIESE PRYSUITDELINGSFUNKSIE (GR 8 -12)

 

Baie geluk aan die leerders en hul ouers wat tydens die prysuitdelingsfunksies toekennings ontvang het.

 

DIE DUX - LEERLING VIR GRAAD 8 - 12 IS AS VOLG VIR 2009

 

Graad 8                        GISSELLE FOURIE                        .

Graad 9                        DANITA LE GRANGE

Graad 10                      CARLA BESTER

Graad 11                      YOLANDI LE ROUX

Graad 12                      REINET VAN JAARSVELD

 

SKOOLGELDE en BRUIKHUUR VAN HANDBOEKE 2010

Vir enige navrae kontak gerus Mev. Loots

Enkel leerling:                                                           Gesin:

Skoolgeld:         R  4000.00                                     Skoolgeld:         R 5700.00                                              

Bruikhuur           R     400.00                                    Bruikhuur            R   800.00

Totaal:               R   4 400.00 per jaar                      Totaal:                 R 6500.00 per jaar                               

Ouers wat volle bedrag voor einde Februarie verheffen, ontvang 10% korting op die skoolgeld.

Boekpakkette sal beskikbaar wees teen billike pryse vir die leerders by die snoepie.

 

KLEREWINKEL "DOKKELS"

Dokkels het verskuif na SEDGARS in Vereeniging. Alle klere kan daar aangekoop word.