• Home
  • Snuffelgids
  • Meer oor ons
  • Kontak Ons

Hoërskool Dr Malan

Webwerf skakels

  • Home
  • Snuffelgids
  • Dokumente & Brosjures
  • Kalender
  • Spesiale Aanbiedinge & Promosies
  • Fotogalery
  • Gereelde Vrae
  • Sport
  • ONS is REG vir 2011
  • Prestasies
  • Ons personeel
  • Akademie
  • Ons Skoolreëls
  • Meer oor ons
  • Kontak Ons
  • Skakels

  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 7 = ?
 
Bookmark and Share
ONS is REG vir 2011

SKOOLGELDE en BRUIKHUUR VAN HANDBOEKE 2011

Vir enige navrae kontak gerus Mev. Loots

Enkel leerling:                                                           Gesin:

Skoolgeld:         R  4700.00                                Skoolgeld:         R 7000.00                                              

Bruikhuur           R     500.00                               Bruikhuur          R   1000.00

Totaal:               R   5200.00 per jaar                 Totaal:                R 8000.00 per jaar                               

Ouers wat volle bedrag voor einde Februarie verheffen, ontvang 10% korting op die skoolgeld.

Boekpakkette sal beskikbaar wees teen billike pryse vir die leerders by die snoepie.

 

KLEREWINKEL "DOKKELS"

Dokkels het verskuif na SEDGARS in Vereeniging. Alle klere kan daar aangekoop word.

 

HUIDIGE BUSROETES

 

1.         ROTHDENE /  KOOKRUS-ROETE

      Hierdie roete is R10,00 per dag (Enkel of Retoer)        

 

 

      OKERT BOTHA                   076 0703 033 / 072 449 9163

 

 

Hierdie roete het die volgende stoppe en vertrek 6:00vm

vanaf Hoërskool Dr. Malan

1.      Vierrigting stop na Royal Foods

2.      Ou Rothdene poskantoor

3.      Shell vulstasie

4.      Sonskynkafee in Rothdene  (Middag)

5.      Stopstraat by Laerskool Republiek

6.      Riviera kafee  (Middag)

7.      Eindbestemming Hoërskool Dr. Malan.

 

NB:      Oggendoptelpunt:                     Vertrek vanaf Hoërskool Dr. Malan 06:00                                                                    na Laerskool Republiek en vertrek 6:20                                                                               vanaf hierdie punt.

 

 

2.         RIVERSDALE / NELSONIA / BOLTONWOLD- ROETE

      Hierdie roete is R13,00 per dag (Enkel of Retoer)        

 

      ANNEMIE VERSTER     016 362 0610

 

Hierdie roete het die volgende stoppe:

1.      Jan Neethlingstraat – Laerskool Voorwaarts

2.      Hoek van Limpopo straat

3.      Groen Denne

4.      Veld en Vlei

5.      Hoek van Panstraat

 

 

PRYSE KAN VOLGENDE JAAR AANGEPAS WORD.

 



Kwikwap Webwerf Konsultant: Nico - nento2@gmail.com / 0844424235 Besoekers tot datum: 140898 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap