Hoërskool Dr Malan
Webwerf skakels
| Sport
Hoogtepunte 2010
Dokkies het vanjaar deelgeneem aan die NWU Vaal Super 12 – reeks, sowel as die Valke Suid grootskole liga. Die eerste en 0/15 spanne is albei deur na die kwart-finaal van die Valke liga en ons eerstes het net teen Brandwag verloor.
NETBAL Alicia Hatting - neem deel aan Gauteng-toernooi 0/16 Handi van der Walt - Gauteng-oefenspan 0/18 Cheriëtte Garner - Gauteng-oefenspan 0/18 Charlene Beket - Gauteng-oefenspan 0/17 Lou-Ann Nagel - Sedibeng proewe 0/17 Cherise Nel - Sedibeng proewe 0/17 HOKKIE Dogters gekies vir Distrikspan om aan Suid-Gauteng proewe deel te neem. 0/14 Lizaan Heunes Marinique Roos Lerato Mofokeng 0/16 Carmi Pienaar Jesse-May Opperman 0/18 Anjelica Immelman Schemoné Swanepoel Zandalee Gibson Berna Swanepoel 2 de span – Ligawenners 0/14 en 1 ste spanne – deur na Noordvaalkompetisie
ATLETIEK BOKKIEWEEK 2010
Hannes Boshoff 0/15: Desmond Koen + Johan Taylor verteenwoordig SA’s in Frankryk Netbal 0/16: A. Hattingh – ook na SA’s 0/17: Celaine Barkhuizen + SA’s 0/18: Handi van der Walt Hokkie 0/14: Lizaan Heunes Marinique Roos 0/16: Carmi Pienaar 0/18: Zandelee Gibson Schemoné Swanepoel Welmari Pretsch Jesse-May Opperman Daniel Fourie BUITESPORT Alicia Hattingh - “Action Netball” 0/18 – SA’s Aliza Greyling - SA Karate Morena Maphalala - SA Karate Chanelle Bothma - Perdry Gauteng Gerhard v. Rensburg - Swem Midmar - myl Jaco van der Walt - Stoei - Jaco neem deel aan GrieksRomeinse SA’s in Kaapstad (4e) en Presidente SA’s in Ellisras (6e) LANDLOOP Aliza Greyling en Sapho Mtshali - medaljewenners by D 7 en deur na Gautengkampioenskappe ![]() |
