Hoërskool Dr Malan
Webwerf Skakels
Welkom by, Hoërskool Dr Malan se webwerf
Welkom by Hoërskool Dr Malan se webblad |
|
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ MATRIEKUITSLAE 2011! ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 99,4% Slaagsyfer (161 kandidate het geskryf) ONDERSKEIDINGS · Carla Bester - 8 onderskeidings · Christo Marallich - 8 onderskeridings · Mathew Hoy - 7 onderskeidings · Welmari Pretsch - 6 onderskeidings
BAIE GELUK ONS IS TROTS OP JULLE!!!! Ook baie geluk aan ons puik personeel wat deur harde werk en toewyding sulke goeie uitslae verseker het! |