Kabouterland Kleuterskool & Dagsorg
Ons Kabouterland Visie
Om 'n plek van liefdevolle verkoestering te wees vir dié wat naaste aan God se hart is: – ʼn plek waar geleentheid geskep word vir God se liefde en genade om sy kindertjies se lewens te impakteer. - ʼn Plek waar kinders se lewens so materieël verander word dat dit 'n wesenlike invloed op hul gesinne het. - ʼn Plek van bediening en waar kinders aan die voete van ons Heer geplaas word – ʼn plek waar God se teenwoordigheid tasbaar ervaar word en die Vrug van die Gees vrylik gedemonstreer word deur die aksies van Kabouterland personeel en -bestuur - ʼn plek waar ouers met gemoedsrus hul kindertjies kan besorg met die wete dat hul mees gesogte besittings liefdevol versorg en professioneel onderrig word. - ʼn Plek waar kindertjies allesomvattende ontwikkeling ervaar, te midde van absolute prêt en genot!
Terug
include '/usr/local/share/www/shared/close_db_conn.php';
?>
[Mobi Site Created by kwikwap.co.za]